Ook in Xhosa & Engels

SA Boord is tans in engels beskikbaar by www.saorchard.co.za. Daar is 36 videos nou beskikbaar.

SA Boord sal binnekort in Xhosa beskikbaar wees. Ons vertaal tans 26 videos. Dit sal waardevolle hulp bied vir ons Xhosa kykers.

Die vertaalwerk sal egter ‘n tyd duur en ons sal die bekendstelling van die nuwe video’s aankondig sodra dit voltooi is.

Die vertalings is moontlik gemaak deur ‘n skenking van die Wes-Kaapse Departement van Landbou in samewerking met HORTGRO.