Dis wat dit is

 SA Orchard Deep Focus Logo in Afrikaans voorsien spesialisvideo’s wat ontwerp is om toepaslike inligting aan nuwe en

bestaande Suid-Afrikaanse boere asook opleiding aan plaaswerkers te verskaf.

Hierdie webtuiste fokus op  sagtevrugteboerdery

 

5 fruit below with fruitgro fruit

 

SA Boord is geskep deur befondsing van HORTGRO om sy navorsings- en opleidingswerk in die sagtevrugtesektor te bevorder.

SA Boord bied meer as 30 films oor Oes, Snoei, Besproeiing en ander onderwerpe. Al die inligting word teen ‘n baie bekostigbare prys voorsien – GRATIS.

Hierdie hulpbron is geskep vir die mense van Suid-Afrika. Dit is tans beskikbaar in engels by www.saochard.co.za en sal binnekort ook in Xhosa beskikbaar wees.

SA Boord is vervaardig deur GM Television in Kaapstad. Om die vervaardigers te kontak, stuur asb. ‘n e-pos aan gmtelevision@aol.com.